Kategorie

    

Nuusflits

Let asseblief op die belangrike datums

17 Jan 2012 Gr 1's begin hulle 1ste skooljaar

18 Jan 2012 Gr 2-7 : Die onderwysers wag vir julle!

 

 
image320.gif
Skuilkrans wen 'n ensiklopedie! PDF Druk Epos
Van ons Gr 7's het hard gewerk om al die blokraaisels in te vul.

Dawid van Lill is die Suid-Afrikaanse Redakteur van die Junior Brittanica in Afrikaans. Om die stel bekend te stel het hulle 'n wedstryd uitgeskryf waartydens skole 'n aantal blokraaisels, geskoei op die ensiklopedie, moes invul. Skuilkrans word toe as wenner aangewys! Die stel kos R7 200-00.

Active Image

v.l.n.r. Andomei Smit, Shané la Grange, Larissa Myburgh, Chanél Tweehuysen, Jesse Jooste, Lorraine Dippenaar, Daniélle Smit, Hano du Preez, Alex Laubscher, Wessel Möller, Me Marinda Bezuidenhout (Verkoopsbestuurder Jacklin Enterprises) en Mnr Pieter van Coller

 
< Vorige   Volgende >

Advertensies

Lede






Wagwoord vergeet?